Jaarboeke

Spraak-taalpatologie: Praktika 181


 
Modulekode SPP 181
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Begeleide waarneming van eerste onderhoude en intervensie met kliënte met ’n verskeidenheid van kommunikasieafwykings. Identifikasie van spraakafwykings in kinders en volwassenes. Siftingsbenaderings tot artikulasie- en fonologiese ontwikkelingsafwykings.

Modulekrediete 5.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Kontaktyd 28 praktiese sessies, 7 seminare
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences